I am writing to share my sincere appreciation for the exceptional service we received from Alf and Joey in the recent sale of my mom’s house. From start to finish, they were professional, approachable, and incredibly efficient. The house was sold very quickly, which was such a relief for our family, and this was thanks to their dedication and expertise. They went above and beyond to ensure that everything went smoothly and that we were supported at every step. Alf and Joey truly made what could have been a stressful process into a positive and seamless experience. They are a real asset to your agency, and I would recommend them to anyone looking to buy or sell a home.
Leon Herholdt
Re: Alf en Joey Prinsloo Hiermee die skrywe aangaande die bogenoemde huisagente wat ons as familie te hulp was met die verkoop van pa se huis en die koop van ‘n nuwe tuiste. Alf en Joey was vriendelik dog profesioneel aangaande die transaksie. Hulle het die huis mark geken en ons was voortdurend op hoogte gehou van sake rakend die transaksie. Met die verkoop het hulle geweet wat ons kan verwag. Ons waardeer hulle insette en aandagtigheid rakend die nuwe tuiste. Hulle het nie opgegee om aan ons versoek te voldoen nie en het vir ons die regte tuiste gevind. Bravo! Hiermee spreek on sons dank uit teenoor Alf en Joey, en kan hulle ter enige tyd aanbeveel
Volkmar & Ulrike Wilhelm
Alf en Joey Prinsloo was my agente toe ek besluit het om my meenthuis in Noordheuwel JHB te verkoop. Dit is n transaksie wat oor n afstand moes plaasvind aangesien ek in die Vrystaat woonagtig is. Hulle diens is puik en dit was nie vir my nodig om oor enigiets te bekommer nie. Hul het vinnig kopers vir my plek gekry en die transaksie is vinnig en professioneel beklink. Alf het selfs met die bemarking ingespring om n waterlek te herstel en mure geverf. Baie tevrede met hul diens en sal hul hoogs aanbeveel aan enige voonemende koper en verkoper
J Fensham